Die Vrystaatse Jongooiklub verklaar 2023 ‘n sukses
Jongooiclub 2023 Thumbnail
Dit is met groot dankbaarheid en waardering wat die Vrystaatse jongooiklub almal hartlik bedank vir hulle teenwoordigheid en betrokkenheid by hierdie jaar se prysuitdeling.
Die jaarlikste instelling om uitmuntende prestatsies wat behaal is deur die jaar se proewe is altyd ‘n fees. Kyk na die hoogtepunte in hierdie video:
Lees die artikel hier: https://proagri.co.za/vrystaat-jongooiklub-sukses-weergalm-deur-die-vrystaat-vlaktes/