Vrystaatse jongooiklub
Vrystaat Jongooiklub draai die skaapwêreld op sy kop
Die Vrystaat Jongooiklub bestaan uit ‘n groep van vyftien jong dinamiese boere, wie se liefde vir skaapboerdery ‘n gesamentlike doel het om jaarliks unieke bestuurstyle van elke betrokke boer op die proef te stel. Die klub is enig in sy soort op die Vrystaatse vlaktes. Daar word slegs een[...]