produksieveiling

Soutpansberg Bonsmaras: 2024 produksieveiling uitslae

Soutpansberg Bonsmara het hulle jaarlikse produksieveiling gehou op die 11de Oktober te plaas de Ruigte, Vivo. Ten spyte van uitdagende ekonomiese toestande kyk die groep terug na ‘n suksesvolle dag en bedank elke koper en ondersteuner. Hier is die veiling uitslae: Stoetbulle verkoop teen ‘n gemiddeld van R61 000[...]

By Kylee Claassen|14th October 2024|Categories: Veilings|Tags: , , , , , |

Dormers maak dromers se drome waar: Vat 5-groep se eerste produksieveiling lok groot belangstelling

Die Vat 5-Dormergroep is toegewyd daartoe om topgehalte Dormers in die mark te stoot om enige boerdery vorentoe te vat. Op Saterdag 28 September te Afridome Parys, het die Vat 5-groep weer bewys dat daar 'n premie betaal word vir gehalte stoet- en kommersiële diere. Die Vat 5-Dormergroep is[...]

By Bianca Pretorius|30th September 2024|Categories: Nuus, Vee en Wild|Tags: , , , |

Vlakte Bonsmara Studiegroep hou uiters suksesvolle 18de produksieveiling ten spyte van droogte en taai ekonomie

Ten spyte van die droogte, ekonomiese uitdagings en boere se geldsake wat onder druk is, het die Vlakte Bonsmara Studiegroep uitstekend presteer tydens hulle 18de produksieveiling met 'n goeie omset en pryse wat vir die tye behaal is. Die gehalte van die diere wat aangebied is, was weer eens[...]

By Bianca Pretorius|7th May 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , , |

Vlakte Bonsmara 18de produksieveiling is om die draai!

Vlakte Bonsmara is sinoniem met goeie genetika en topgehalte produksieveilings! Moet nie hul 18de produksieveiling misloop nie. Dit vind plaas op 3 Mei 2024 0m 11:00. Woon die veiling by op Plaas Doornpan, Roedtan. Op aanbod is: 35 bulle 250 vroulike diere in alle produksiestadiums https://youtu.be/6LKGhGaQr3E Besoek hulle[...]

By Specialist Writer|20th March 2024|Categories: Animal Management Videos, Videos|Tags: , , |

Buckridge Bonsmara is gebore uit ‘n passie en liefde vir boerdery en vir die Bonsmara beesras

Frans Seevinck, eienaar van Buckridge Bonsmaras vertel: “My liefde vir die Bonsmara-ras het ontstaan toe my pa sy eerste klomp Bonsmara koeie gekoop het. Ek was sewentien jaar oud en nog op skool gewees, en hierdie koeie was vreeslik mooi vir my gewees!” Hy voeg by: “Ons was daardie[...]

0
Go to Top