produksieveiling

Top genetika op die veld: ANKO Bonsmaras nooi jou na hulle jaarlikse produksieveiling

Die kieskeurige beesboer se droom! Die jaarlikse ANKO Bonsmaras-produksieveiling vind vanjaar plaas op 23 Julie 2025 om 11:00 by die Piet Theron Stoetkompleks op die Vryburg-skougronde. André en Ryna Höll nooi alle belangstellende telers en kommersiële boere uit om hierdie uitsonderlike geleentheid by te woon, waar beproefde genetika met[...]

By Jaco Cilliers|2nd May 2025|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , |

Hìèr is Vlakte Bonsmara Studiegroep se aanbod op hulle komende produksieveiling

Dit is weer daardie opwindende tyd van die jaar waar die Vlakte Bonsmara Studiegroep gereed maak vir hulle 19de produksieveiling wat op 2 Mei om 11:00 te plaas Doornpan, Roedtan plaasvind. Topgehalte diere wat insluit 37 bulle en 250 vroulike diere in alle produksiestadiums word op die gesogte veiling[...]

Wat lê voor vir Vlakte Bonsmara Studiegroep vir 2025?

Die Vlakte Bonsmara Studiegroep, onder leiding van die voorsitter Kobus du Toit, is optimisties oor die komende jaar, met die hoop dat die marktoestande sal stabiliseer en die boere se kontantvloei sal herstel. Die algemene vooruitsigte vir die groep vir 2025 is versigtig optimisties, en daar is 'n baie[...]

Buckridge Bonsmara se 5de produksieveiling is om die draai!

Wat kan jy verwag by die 5de produksieveiling van Buckridge Bonsmara? Top aangepaste Bonsmara’s wat geteel is uit top bulle van bekende kuddes soos Arcadia (Arthur de Villiers), Syferfontein (Nico Pieterse) en LAR (Derick en Tutu Ralfe). Frans Seevinck van Buckridge Bonsmara nooi almal hartlik uit na hulle 5de[...]

Van ’n Bonsmara kan jy Nu-Alcade niks vertel nie … kom kyk by hulle opkomende veiling!

Die Nu-Alcade Bonsmara-groep het oor dekades heen ’n stewige naam opgebou as een van Suid-Afrika se voorste groep telers van mediumraam Bonsmaras. Met 14 toegewyde telers versprei oor die noordooste van die land, streef die groep daarna om topgehalte diere te teel wat bydra tot die volhoubaarheid van beesboerderye.[...]

0
Go to Top