Veilingsukses vir Langkloof en Vriende se tweede produksieveiling in Pretoria

514273502_1122251889934662_7736076760313248195_n
Langkloof en Vriende het op Saterdag, 28 Junie 2025, hulle tweede produksieveiling met groot sukses aangebied by Fire & Wine Arena in Pretoria.
Die veiling het ‘n indrukwekkende verskeidenheid van topgehalte kleinvee van regoor Suid-Afrika aangebied – insluitend Boerbokke, Kalahari Reds, Meatmasters, Dorpers en Buff Orpington-hoenders. Telers, kopers en belangstellendes het van heinde en verre saamgetrek om deel te wees van hierdie dag wat duidelik wys dat die belangstelling in gehalte genetika aanhou groei.
Uitgeligte veilingsresultate:
Meatmaster ooie:
Lot 124 is verkoop vir R23 000.00
Verkoper: Silvretta Meatmasters
Koper: Dinokeng Meatmasters

Vlnr: Lalique Van Der Vywer, Bernard Van Der Merwe, PW Van Heerden, Oom Hercu Van Niekerk & Corne Du Plessis.
Meatmaster ramme:
Lot 134 is verkoop vir R55 000.00
Verkoper: Silvretta Meatmasters
Koper: Langkloof

Vlnr: Corné Du Plessis, Lelani Viljoen, PW Van Heerden, Hercu Van Niekerk, Minette Du Toit & Erich Bekker.
Dorper ooie:
Lot 186 is verkoop vir R15 000.00
Verkoper: Pink Sheep
Koper: Gregory Khourie

Vlnr: Gregory & Roné Khourie, Zinandi Collen, PW Van Heerden & Corné Du Plessis.
Lot 181 is ook verkoop teen R15 000.00 elk
Verkoper: Langkloof
Koper: Prodipix

Vlnr: Corné Du Plessis, Minette Du Toit & PW Van Heerden.
Boerbok ooie:
Lot 34 is verkoop vir R14 000.00
Verkoper: Shongololo
Koper: Stander Boerbok Stoet

Vlnr: Francois Bouwer, Barend & Johan Stander, PW Van Heerden & Corné Du Plessis.
Boerbok ramme:
Lot 36 is verkoop vir R10 000.00
Verkoper: Shongololo
Koper: Stander Boerbok Stoet

Vlnr: Francois Bouwer, PW Van Heerden & Corné Du Plessis, Johan & Barend Stander.
Kalahari Red ooie:
Lot 70 & 71 is beide verkoop teen R27 500.00 elk
Verkoper: Dhidejak
Koper: Faffa Van Der Westhuizen

Vlnr: PW Van Heerden, Corné Du Plessis & Josef Kleynhans.
Kalahari Red ramme:
Lot 74 is verkoop vir R15 000.00
Verkopers: Anton & Rickus Bothma
Koper: Langkloof

Vlnr: Corné Du Plessis, Rickus Bothma, PW Van Heerden, Erich Bekker & Minette Du Toit.
Gemiddelde en ander uitslae van die dag:
Die veiling was aangebied die CdP veilingsdienste. Baie geluk aan elke verkoper met ‘n suksesvolle dag asook die toevoeging van goeie gehalte diere aan die kopers.
Vir enige navrae oor CdP veilingsdienste kontak hulle vandag nog by:
Kantoor: 078 776 7231
Corné du Plessis (Afslaer): 076 101 9996
PW van Heerden (Bemarking & Vervoer): 083 627 4133
Jim Ralefoka (Bemarking & Vervoer): 073 735 9195
Marlise Kloppers (Aanlyn Ondersteuning): 065 716 4689
Denise Kloppers (Algemeen): 082 679 4137
Corne van Tonder (Aanlyn Tegnies): 082 339 5096