nampo
Kynoch Kunsmis vereer met ’n NAMPO-toekenning
NAMPO 2018 is vanaf 15 tot 18 Mei in Bothaville gehou. Soos altyd was dit ’n reusesukses en is daar gekuier, sake gedoen en nuwe vriendskapsbande gesmee en sien almal reeds uit na die volgende jaar, ongeag die harde werk. Vanjaar was die eerste keer dat die bestuur van[...]
Stihl maak batterykrag ’n gerieflike werklikheid
Handmasjinerie speel ’n belangrike rol op die plaas en Stihl verstaan dat ’n boer na gehalte en langlewendheid soek. Hulle het oor baie jare ’n goed gevestigde landbou-buitelugafdeling opgebou en is wêreldbekend vir hulle gehalte gereedskap. Stihl het altyd hulle gereedskap met elektrisiteit en petrol aangedryf, maar die jongste[...]
Gesonde kalwers groei in M.A.R.S.
Gesonde diere sorg vir ‛n gesonde boerdery, daarom het kundiges in die landboubedryf die M.A.R.S.-kalwerkraaltjie ontwerp. M.A.R.S staan vir Mobile Animal Rearing System of Mobiele Dieregrootmaakstelsel. Dit is ‛n oop, verskuifbare kraaltjie of kampie waarin kalwers vanaf twee dae oud vir 60 dae of totdat hulle gespeen is versorg[...]
Suidwes Landbou skitter by NAMPO!
Een van die indrukwekkendste ma-sjiene wat hierdie jaar by NAMPO vertoon is, weeg maar 8,5 kg en pas agter jou bakkie se sitplek in, maar daar is sekerlik nie ‛n boer in die land wat nee-dankie sal sê vir die handige Multiplaz 3500 plasmasweis- en -snymasjien nie! Jy kan[...]
Nuwe plan om oorgrensdiefstal van ongeregistreerde voertuie te bekamp
SAMAR, die Suid-Afrikaanse Register van Beweegbare Bates, het tydens NAMPO ‘n plan bekend gestel om bedrog met betrekking tot bates wat oor die Suid-Afrikaanse grense heen beweeg, te verminder. Dit gaan veral oor voertuie soos grondverskuiwingsmasjinerie wat tans nie deel is van die staat se eNaTIS-stelsel nie, omdat die[...]