grondverskuiwingsmasjinerie

Van landbou tot mynbou – Benetrax het spierkrag na NAMPO toe gebring

In die wêreld van swaar masjinerie dra min dinge soveel gewig soos betroubaarheid, ervaring en ’n sterk vennootskap. By NAMPO Bothaville vanjaar het Benetrax Machinery gewys waarom hulle sedert hul nederige ontstaan in 2013 tot een van die kragtigste spelers in die Suid-Afrikaanse grondverskuiwings- en materiaalhanterings markte gegroei het.[...]

Nuwe plan om oorgrensdiefstal van ongeregistreerde voertuie te bekamp

SAMAR, die Suid-Afrikaanse Register van Beweegbare Bates, het tydens NAMPO ‘n plan bekend gestel om bedrog met betrekking tot bates wat oor die Suid-Afrikaanse grense heen beweeg, te verminder. Dit gaan veral oor voertuie soos grondverskuiwingsmasjinerie wat tans nie deel is van die staat se eNaTIS-stelsel nie, omdat die[...]

By Specialist Writer|25th May 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top