Petrol en batterykettingsae
Stihl maak batterykrag ’n gerieflike werklikheid
Handmasjinerie speel ’n belangrike rol op die plaas en Stihl verstaan dat ’n boer na gehalte en langlewendheid soek. Hulle het oor baie jare ’n goed gevestigde landbou-buitelugafdeling opgebou en is wêreldbekend vir hulle gehalte gereedskap. Stihl het altyd hulle gereedskap met elektrisiteit en petrol aangedryf, maar die jongste[...]