Multiplaz 3500
Suidwes Landbou skitter by NAMPO!
Een van die indrukwekkendste ma-sjiene wat hierdie jaar by NAMPO vertoon is, weeg maar 8,5 kg en pas agter jou bakkie se sitplek in, maar daar is sekerlik nie ‛n boer in die land wat nee-dankie sal sê vir die handige Multiplaz 3500 plasmasweis- en -snymasjien nie! Jy kan[...]