Suidwes Landbou
Suidwes Landbou skitter by NAMPO!
Een van die indrukwekkendste ma-sjiene wat hierdie jaar by NAMPO vertoon is, weeg maar 8,5 kg en pas agter jou bakkie se sitplek in, maar daar is sekerlik nie ‛n boer in die land wat nee-dankie sal sê vir die handige Multiplaz 3500 plasmasweis- en -snymasjien nie! Jy kan[...]
Jongboerekongres – innovering is die sleutel tot sukses
Daar is inderdaad hoop vir die toekoms in die landbousektor, veral omdat vandag se jong boere die belangrikheid van verandering, innovasie en kreatiwiteit raaksien en ook so in hulle boerderypraktyke in werking stel. Dit was die algemene gevoel onder landbouboere tydens die jaarlikse Agri Noordwes se Jongboer van die[...]