nampo

Die eerste NAMPO Kaap was ‘n reuse sukses

NAMPO Kaap is van 12 tot 14 September 2018 by Bredasdorp-park gehou. Al het die wind elke dag stormsterk gewaai het dit nie die besoekers of die boere in die omgewing weggehou nie. Daar was rye voertuie by die besoekershek om in te gaan. Die skou het verskeie landbou-uitstallers,[...]

By Benine Ackermann|18th September 2018|Categories: Artikels, Nuus|Tags: , , , , , , , , |

Stap saam deur NAMPO (2)

Verlede maand het ons veral tussen die masjiene gekuier.  In hierdie uitgawe stap ons nog ’n wyer draai deur NAMPO. Backsavers Michris Janse van Rensburg is alom bekend vir sy nuttige en nuutskeppende klein planters en kunsmistoedieners. Een van sy fokuspunte is om planters te vervaardig vir sade wat[...]

Bearing International is ernstig oor landbou

Agri-Smart is die boerderyvennoot wat nou na al jou laer-, seël-, rat-, ketting- en handgereedskapbehoeftes sal omsien. Dit is die nuwe handelsmerk vir landbou spesifieke onderdele,  waaronder Bearing International hulle boere van meganiese verbruiksgoedere gaan voorsien. Die Agri-Smart handelsmerk is tydens NAMPO bekendgestel en ’n gefokuste landbou-afdeling in ’n[...]

By Specialist Writer|24th June 2018|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , |

ELB Equipment wys tawwe toerusting by NAMPO

Taai toerusting wat die boer getrou dien en aan streng veiligheidsvereistes voldoen – dit is wat ELB Equipment verskaf. Hulle landbou-, grondverskuiwing-, myn-, konstruksie-, en padboumasjiene kom uit net die beste fabrieke regoor die wêreld om net die beste diens te lewer. Naverkoopdiens en onderdelevoorsiening is deel van hulle[...]

By Benine Ackermann|19th June 2018|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |
0
Go to Top