Backsavers
Stap saam deur NAMPO (2)
Verlede maand het ons veral tussen die masjiene gekuier. In hierdie uitgawe stap ons nog ’n wyer draai deur NAMPO. Backsavers Michris Janse van Rensburg is alom bekend vir sy nuttige en nuutskeppende klein planters en kunsmistoedieners. Een van sy fokuspunte is om planters te vervaardig vir sade wat[...]