Almaz

Almaz: Saadskoonmaak is eintlik eenvoudig en goedkoop

’n Eenvoudige, goedkoop masjien wat meer doeltreffend as sy ingewikkelde, duur mededingers werk, sal altyd met ope arms op ’n plaas verwelkom word. Almaz is ’n maatskappy in die Oekraine en hulle saadskoonmaker en -skeier bespaar Alzu se voermeule baie geld, moeite en arbeid, sê Paul du Toit, ’n[...]

By Specialist Writer|18th September 2018|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |

Stap saam deur NAMPO (2)

Verlede maand het ons veral tussen die masjiene gekuier.  In hierdie uitgawe stap ons nog ’n wyer draai deur NAMPO. Backsavers Michris Janse van Rensburg is alom bekend vir sy nuttige en nuutskeppende klein planters en kunsmistoedieners. Een van sy fokuspunte is om planters te vervaardig vir sade wat[...]

0
0
Go to Top