graanskoonmaker
Skoon graan is nie ‘n lugkasteel nie: Almaz blaas onsuiwerhede weg
Min dinge is so mooi soos ՚n hand, ՚n sak of ՚n silo vol skoon, gesonde mielies of ander graan. Maar mooi is nie al waaroor dit gaan nie. Suiwer graan het ook die geldelike voordeel dat vervoer- en bergingskoste bespaar word deurdat nuttelose klippe, stokke en stoppels nie[...]