nampo

Só lyk landbou se toekoms; wys NAMPO 2019

NAMPO 2019 is gekenmerk deur goeie weer en 81 345 besoekers wat dié handelskou en gewilde ontmoetingsplek van mense in landbou bygewoon het. Aangesien heelwat binnelandse graanprodusente asem opgehou het vir vroeë ryp wat oesopbrengste kan beïnvloed, was die betreklike warm weer wat tot die NAMPO-week geheers het, ‘n[...]

By Specialist Writer|22nd May 2019|Categories: Nuus|Tags: , |

Wen lekker pryse by ProAgri se se stalletjie

Besoek ProAgri in die Hinterlandsaal om deel te neem aan ons wedstrydtrekking. In die spel is: ‘n Mooi rooi King Price Weber-braaier en ‘n 2 500 liter African Tanks-watertenk wat deur KragDag geborg word. Daar is twee maniere om in te skryf: Laat neem jou foto voor een van ons[...]

By Annemarie Bremner|10th May 2019|Categories: Nuus|Tags: , , |

NAMPO 2019 is gereed vir landboutoekoms

“Platform vir jou landboutoekoms,” is ‘n akkurate opsomming van wat besoekers te wagte kan wees van die NAMPO Oesdag – wat gewild is by beide produsente en ʼn groot aantal lede van die publiek wat ‘n hartsverbintenis met landbou het.En gewild is dit beslis, want met ʼn rekord-bywoning van[...]

By Specialist Writer|7th May 2019|Categories: Nuus|Tags: , |

Besoek Goscor by NAMPO op standplaas C17 waar ons die beste gehalte nywerheidsprodukte en masjiene ten toon stel

Groot verrassings wag op boere wat vanjaar Goscor se uitstalling by NAMPO besoek. Goscor bied boere die voordeel van net die beste internasionale meganisasie-oplossings, gerugsteun deur kundigheid en toegewyde diens. As jy op soek is na die beste herverkoopwaarde, goeie naverkopediens, gehalte produkte en mededingende en goeie pryse, is[...]

By Benine Ackermann|29th April 2019|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |
0
Go to Top