NAMPO 2019

NAMPO 2019

NAMPO bly die plek om te wees as jy met landbou in Suid-Afrika te doen het. Meer as 80 000 mense is deur die hekke en na beraming is meer as R124-miljoen se produkte verkoop. Dit is amper 24% meer as verlede jaar, wat goeie belofte inhou vir die[...]

By Benine Ackermann|12th June 2019|Categories: Artikels, Nuus|Tags: , |

Só lyk landbou se toekoms; wys NAMPO 2019

NAMPO 2019 is gekenmerk deur goeie weer en 81 345 besoekers wat dié handelskou en gewilde ontmoetingsplek van mense in landbou bygewoon het. Aangesien heelwat binnelandse graanprodusente asem opgehou het vir vroeë ryp wat oesopbrengste kan beïnvloed, was die betreklike warm weer wat tot die NAMPO-week geheers het, ‘n[...]

By Specialist Writer|22nd May 2019|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top