Categories: NuusPublished On: 10th May 2019

Wen lekker pryse by ProAgri se se stalletjie

By 1 min read
108 words

kompetisieposter_V2

Besoek ProAgri in die Hinterlandsaal om deel te neem aan ons wedstrydtrekking.

In die spel is: ‘n Mooi rooi King Price Weber-braaier en ‘n 2 500 liter African Tanks-watertenk wat deur KragDag geborg word.

Daar is twee maniere om in te skryf:

  1. Laat neem jou foto voor een van ons prettige of pragtige agtergrondfoto’s en gee jou e-posadres om ‘n uitgedrukte foto te ontvang.
  2. Gee vir ons jou visitekaartjie of skryf jou besonderhede op een van die inskryfkaartjies in die stalletjie.

Die wenner van die Weber-braaier sal op Vrydag 17 Mei by NAMPO aangekondig word

Vir die watertenk kan jy nog tot 30 Junie op www.kragdag.co.za deelneem.

0
Tags: , ,

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0