nampo
NAMPO Virtueel 2020
Die NAMPO Landbou Skou en Konferensie nou oop vir besoekers. REGISTREER NOU! Suid-Afrika se eerste virtuele landbouskou en konferensie het gister vanuit Pretoria geopen en is toegangklik vir almal van oral deur die land. Sluit aan en besoek die skou en konferensie. Drie sale met toonaangewende uitstallers bied daagliks[...]
Besoek NAMPO vanjaar vanuit jou huis
Die NAMPO Oesdag, wat landbou al amper ses dekades bymekaarbring, moes ongelukkig vir die eerste keer deur die organiseerders Graan SA gekanselleer word weens die COVID-19-pandemie. Die Oesdag is met die uitbreek van die pandemie tot Augustus 2020 uitgestel, maar na die aankondiging van 'n ongespesifiseerde verbod op groot[...]
Sekuriteitkwessies in landelike gebiede
Veiligheid en sekuriteit in landelike gebiede raak toenemend op die voorgrond, maar dit is veel meer as net veediefstal en plaasaanvalle. Verkeer wat ontwrig word en vragmotors wat voorgekeer en aan die brand gesteek word, raak landelike gemeenskappe swaar. Die fasiliteerder van Nasie in Gesprek, Theo Vorster van Galileo[...]
NAMPO Kaap bring winde van vooruitgang in 2019
Dit is weer tyd vir NAMPO Kaap en dié geleentheid, wat vanjaar sy tweede bestaansjaar vier, vind van Woensdag, 4 September tot Vrydag, 6 September, op Bredasdorp, plaas. Dié landbouskou se tema vanjaar is “Winde van vooruitgang” en word, soos verlede jaar, deur Graan SA en Bredasdorp Park NPC,[...]
NAMPO 2019
NAMPO bly die plek om te wees as jy met landbou in Suid-Afrika te doen het. Meer as 80 000 mense is deur die hekke en na beraming is meer as R124-miljoen se produkte verkoop. Dit is amper 24% meer as verlede jaar, wat goeie belofte inhou vir die[...]