NAMPO Virtueel 2020

Nampo_Virtual_Banners_6x3_ENG
Die NAMPO Landbou Skou en Konferensie nou oop vir besoekers. REGISTREER NOU!
Suid-Afrika se eerste virtuele landbouskou en konferensie het gister vanuit Pretoria geopen en is toegangklik vir almal van oral deur die land. Sluit aan en besoek die skou en konferensie.
Drie sale met toonaangewende uitstallers bied daagliks bykans 70 webinar praatjies aan wat vir u beskikbaar is om na te kyk en luister … alles gratis.
Die byeenkoms bied verder ‘n verskeidenheid van kompetiesies, nuwe bekendstellings spesiale skou aanbiedinge en meer.
Die byeenkoms het ook vir u gerief ‘n digitale landbou TV kanaal gevestig by name AgriXtra en die saai daagliks uit vanaf 09:00.
Die volledige program is beskikbaar op die NAMPO Virtueel webblad. Die 2de verhoog bied ook onderhoude en vermaak aan.
Registreer, skakel in, gesels met uitstallers via teks kletskamers of selfs video geselsies. Die uitstallers staan reg om met julle te gesels. Skakel in by www.nampovirtueel.co.za