virtueel
NAMPO Virtueel: Minder as 48 uur om te gaan
Oor minder as 48 uur open Suid-Afrika se eerste ten volle virtuele landbouekspo en konferensie. Met meer as 100 van die voorste verskaffers, uitstallerwebinaars, paneelbesprekings en vele meer, bied NAMPO Virtueel aan besoekers die geleentheid om op hoogte te bly van die voorste verwikkelinge en neigings in die landboubedryf.[...]
Besoek NAMPO vanjaar vanuit jou huis
Die NAMPO Oesdag, wat landbou al amper ses dekades bymekaarbring, moes ongelukkig vir die eerste keer deur die organiseerders Graan SA gekanselleer word weens die COVID-19-pandemie. Die Oesdag is met die uitbreek van die pandemie tot Augustus 2020 uitgestel, maar na die aankondiging van 'n ongespesifiseerde verbod op groot[...]