Bearing International
Bearing International is ernstig oor landbou
Agri-Smart is die boerderyvennoot wat nou na al jou laer-, seël-, rat-, ketting- en handgereedskapbehoeftes sal omsien. Dit is die nuwe handelsmerk vir landbou spesifieke onderdele, waaronder Bearing International hulle boere van meganiese verbruiksgoedere gaan voorsien. Die Agri-Smart handelsmerk is tydens NAMPO bekendgestel en ’n gefokuste landbou-afdeling in ’n[...]