ELB

ELB maak slootgrou maklik

Wys my die plaas wat nie gereeld slote nodig het vir pype of kabels nie. Maar om die slote met die hand te laat grawe, is ’n omslagtige, duur, tydsame en onbevredigende proses. Maar die landboutoerustingverskaffer, ELB Equipment, het goeie nuus vir boere. Hulle Ditch Witch C24Xloopgrawer doen lag-lag[...]

By Specialist Writer|20th October 2020|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , |

ELB Equipment wys tawwe toerusting by NAMPO

Taai toerusting wat die boer getrou dien en aan streng veiligheidsvereistes voldoen – dit is wat ELB Equipment verskaf. Hulle landbou-, grondverskuiwing-, myn-, konstruksie-, en padboumasjiene kom uit net die beste fabrieke regoor die wêreld om net die beste diens te lewer. Naverkoopdiens en onderdelevoorsiening is deel van hulle[...]

By Benine Ackermann|19th June 2018|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |
Go to Top