Tal-Tec
Gesonde kalwers groei in M.A.R.S.
Gesonde diere sorg vir ‛n gesonde boerdery, daarom het kundiges in die landboubedryf die M.A.R.S.-kalwerkraaltjie ontwerp. M.A.R.S staan vir Mobile Animal Rearing System of Mobiele Dieregrootmaakstelsel. Dit is ‛n oop, verskuifbare kraaltjie of kampie waarin kalwers vanaf twee dae oud vir 60 dae of totdat hulle gespeen is versorg[...]
Veehantering sonder sukkel: Tal-Tec bly een stappie voor
Pure plesier – dit is hoe boere hulle besoek aan Tal-Tec se uitstalling by NAMPO beskryf. Tal-Tec se indrukwekkende veehanteringstoerusting was mooi oor hulle hele staanplek versprei sodat daar genoeg beweegruimte was om elke ding van alle kante af te ondersoek, en die verkoopsmense met hulle helder kanariegeel baadjies[...]