kraal
Gesonde kalwers groei in M.A.R.S.
Gesonde diere sorg vir ‛n gesonde boerdery, daarom het kundiges in die landboubedryf die M.A.R.S.-kalwerkraaltjie ontwerp. M.A.R.S staan vir Mobile Animal Rearing System of Mobiele Dieregrootmaakstelsel. Dit is ‛n oop, verskuifbare kraaltjie of kampie waarin kalwers vanaf twee dae oud vir 60 dae of totdat hulle gespeen is versorg[...]