dam levels
Die nuutste oor damvlakke en waterbeperkings
Suid-Afrikaners het rede tot kommer oor die stand van damme en moet te alle tye probeer om water te bespaar. Hierdie week het die Suid-Afrikaanse Weerdiens vir die eerste keer gesê dat bo-normale reënval vir die tydperk November tot Januarie verwag kan word. Dit kan die stand van Suid-Afrika[...]
Damvlakke op hulle laagste in jare, maar bly tog net uit die borrelbad
Die interministeriële komitee oor droogte het hulle kommer uitgespreek oor die vlakke van damme wat op hulle laagste in jare is, maar glo nog steeds dat ‘n algemene noodtoestand nie nodig is nie. Die drie betrokke ministers, Des van Rooyen van Koöperatiewe Samewerking, Nomvula Mokonyane van Waterwese en die[...]
Waterbeperkings vir boere
Die Departement van Waterwese het op 12 Augustus 2016 in die Staatskoerant afgekondig dat waterbeperkings in die wyer Vaaldam-opvangsgebied ingestel is. Sifiso Mkhize, waarnemende direkteur-generaal van die departement, sê die beperkings het ook betrekking op die Thukela- en Usutu-substelsels, asook die Inkomati-, Heyshope- en Zaaihoek- opvangsgebiede. Dié gebiede sluit[...]
Water en damvlakke
Damvlakke oor al die provinsies daal steeds weekliks en boere raak benoud oor moontlike waterbeperkings wat ingestel kan word. Die opname wat deur die departement van Waterwese op 6 Junie 2016 gedoen is wys ‘n 0,4% afname in damvlakke. Die damvlakke is nou gemiddeld 53,4% teenoor verlede jaar hierdie[...]
Stand van damme
Daar is steeds ‘n algemene daling in die damme se vlakke teenoor verlede jaar.Volgens die Departement van Waterwese was die Vanderkloofdam verlede jaar die tyd 90,3% vol, laasweek 60,3% en op die laaste dag van Februarie was hy maar 58,5% vol. Die Katsedam was verlede jaar 87,9% vol teenoor[...]