dam levels
Damvlakke wys dis nog droog
Die droogte hang steeds soos ‘n swaar wolk oor Suid-Afrika en dit word weerspieël in die vlak van die land se damme. Volgens die Departement van Waterwese is daar ‘n daling in al die damme se vlakke en daar word vermoed dat daar glad nie ‘n styging vir die[...]