Corteva Agriscience

VIDEO: Corteva Agricience | NAMPO Kaap 2024

Corteva Agricience het verskeie onkruiddoders wat jy nodig het om die maksimum opbrengste vir al jou gewasse te verseker. Corteva se Instinct® Optinyte®-tegnologie, ’n watergebaseerde nitrifikasieinhibeerder is ontwikkel om die omskakeling van ammonium na nitrate te vertraag en sodoende dit in die wortelsone te hou. Die gewasse waarvoor die[...]

By Specialist Writer|17th October 2024|Categories: Video's|Tags: , , , , |

Corteva Agriscience se Instinct® Optinyte® gee gesonde grond en verhoogde opbrengs

Corteva Agricience het verskeie onkruiddoders wat jy nodig het om die maksimum opbrengste vir al jou gewasse te verseker. Daarom het Corteva ook nou hulle nuwe Instinct® Optinyte®-produk aan boere by NAMPO Kaap 2024 bekendgestel. Hulle het ook proewe waarna boere kan kyk wat die voordele van die produk[...]

By Benine Ackermann|13th September 2024|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |

VIDEO: Corteva Agriscience is ready to change your soil for the better, with Instinct Optinyte

Mathew Banda is the customer techincal specialist for Corteva Agriscience. In this video he explains how their new product Instinct, works.  Instinct® OPTINYTE® Technology (Reg. No. M22) is a water based micro-encapsulated formulation for use as a nitrification inhibitor to decrease nitrogen loss in the soil. Nitrogen use efficiency focuses on[...]

Join Corteva Crop Protection at NAMPO Cape 2024

The Corteva Crop Protection team is excited to be taking part in NAMPO Cape between 11 and 14 September 2024. The Corteva Crop Protection Heart of Agriculture direction focuses on our people, our products and our farmers as critical role players in the production and security of food across[...]

Corteva Agriscience: Zorvec® Encantia® stuit laatroes in aartappels

Gesonde aartappels en Corteva Agriscience loop hand aan hand: as jy ‘n goeie aartappeloes wil produseer, benodig jy Corteva Agriscience se klasleier swamdoder, Zorvec® Encantia®. Zorvec® Encantia® teiken spesifiek die siekte laatroes, wat aartappelgroei belemmer. Aartappelboerdery in Suid-Afrika is vir Corteva Agriscience ‘n belangrike bedryf, met gemiddeld 51 000[...]

By Benine Ackermann|2nd July 2024|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |
0
Go to Top