Case IH
VIDEO – Lamb Champs 2025: Die skaap was lekker, maar CASE is nog lekkerder!
CASE IH, bekende trekkermaatskappy, was met een doel by vanjaar se Lamb Champs: Om ons boere te ondersteun en hande te vat met organisasies soos SAAI. CASE IH glo dat boerdery 'n familie-erfenis is en daarom het hulle iets by Lamb Champs gehad vir almal. Van 'n fan shop[...]
VIDEO: Case IH Patriot 50-reeks: Die volgende vlak presisieboerdery
Die Patriot 50-reeks het 80% veranderinge ondergaan. Hy het meer spasie en vele meer. Loer na die video om te sien hoe dit verbeter is. https://youtu.be/xRH9gQqTgIM
VIDEO – CASE IH-werktuie: Maak seker jou grond kry die beste
Case IH was by die Val Boeredag waar boere al hulle werktuie in aksie kon sien. Al die Case IH werktuie is agronomies ontwerp. Kyk die video vir meer. https://youtu.be/LZaUWdo1zDM
Case IH wys krag en presisie by Val Boeredag
Die indrukwekkende reeks toerusting wat Case IH Suid-Afrika by die onlangse Val Boeredag uitgestal het, het weer hulle plek as ’n betroubare vennoot in die landbou bevestig. Onder leiding van André Olwagen, taktiesebemarking- en produkportefeuljebestuurder, is daar ook goeie nuus gedeel oor die nasionale promosie wat tans op alle[...]
VIDEO: Wenner van die CASE IH-trekkerkompetisie
'n Blinknuwe Case IH JX45-Ttrekker pryk op Leon Fourie van Olifantskopboerdery by Thabazimbi se plaas – net omdat hy egte Case IH-onderdele koop. Leon is die gelukkige wenner van CNH se Wen-‘n-trekker-kompetisie en hy het sy prys onlangs by die Case IH-tak in Thabazimbi gaan haal. Die Case IH[...]