Sniper-opleiding
Kolskoot met Case IH se “Sniper” opleiding
'n Goeie skerpskutter of te wel ‘sniper’ is nie net elke keer akkuraat nie maar hulle is geduldige, presiese en veerkragtige mense. Hulle moet hulle terrein, hulle teiken en hulle wapen goed ken. Vir die afgelope drie jaar het Case IH hulle skerpskutters opgelei om veerkragtige en doelgerigte verkoopspersone[...]