beefmaster

VIDEO: Open Range Beefmasters se bulle is op veiling!

Hierdie belowende veiling vind plaas op 6 Augustus 2024. Jy kan dit bywoon op die plaas Leeuwkop/Devon. Vir meer besonderhede kan die volgende persone gekontak word: Jan van Heerden: (+27)82-772-2836 SW van Heerden: (+27)82-739-2181 Erik Heymans: (+27)83-264-5177 Johan van der Nest: (+27)82-574-4220 Kyk die video hier om te sien[...]

By Specialist Writer|19th July 2024|Categories: Animal Management Videos, Videos|Tags: , , |

VIDEO: Die meesters van veiling hou! | Quardsen Beefmaster

Quardsen Beefmaster hou hulle veiling op 18 Julie 2024, om 11:00.  Hierdie is al hulle 16de produksieveiling! Quardsen glo die beste ras bly nou eenmaal 'n Beefmaster. Hulle het al verskeie rasse probeer, en glo dat Beefmasters die beste bly in terme van vrugbaarheid. Hulle het ook 'n baie[...]

By Specialist Writer|28th June 2024|Categories: Animal Management Videos, Videos|Tags: , , |

Sterkfontein Farms groei sterk: Van stadsjapies tot megaboere

՚n Boer moet ՚n plan hê, weet in watter koers hy met sy boerdery wil gaan en die sakewêreld verstaan. So glo Rohan Meintjes, die pa in die pa-en-seun-span van die sterk boerdery, Sterkfontein Farms. Sterkfontein-boerdery behels hoofsaaklik hoenders terwyl die 26-jarige Dylan Meintjies in beheer is van hulle[...]

By Natasha Pretorius|17th April 2024|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , , , , |

Hierdie is joú uitnodiging na Saamwerk Boerdery se veiling!

As jy Saamwerk Boerdery se veiling op 2 Mei 2024 misloop, mis jy uit.  Die veiling begin 11:00 by Plaas Kwaggashoek in Bultfontein. Op aanbod: 300 Beefmasters 60 koeie met kalwers (sommige 3-in-1) 44 koeie (dragtig) 191 verse 5 Beefmaster bulle 1 Santa Gertrudis bul Op aanbod: Plaasgereedskap Massey[...]

Doorndraai Beefmasters uitverkoping – moet dit nie mis nie!

Doorndraai Beefmasters bied Vrydag, 19 April 2024 om 11:00 op die plaas Kromdraai te Koppies hulle algehele uitverkoping aan. Op aanbod sal 680 Top Beefmasters wees: 180 Dragtige koeie met kallers 60 Koeie + 60 kallers 220 Dragtige koeie 40 Verse (wat by die bul loop) 60 Verse (oop[...]

By Specialist Writer|25th March 2024|Categories: Animal Management Videos, Videos|Tags: , , , , |
0
Go to Top