AgBiz

Agbiz Graan se mini-simposium

Agbiz Graan hou op 10 Augustus 2016 ‘n mini-simposium by die Centurion Country Club. Die tema van die mini-simposium is: The tripple bottom line - mense, planeet, wins.  Vir meer inligting hieroor skakel  Lizbe Esterhuizen by 012 807 6686 of lizbe@agbizgrain.co.za Kliek hier vir die volledige program.

By Benine Ackermann|8th July 2016|Categories: News|Tags: , , |

Agbiz vereer Hans van der Merwe se rol in die landboubedryf

FOTO: Agbiz se voorsitter Schalk Pienaar (regs) gee die Agbiz-eretoekenning aan Hans van der Merwe, vorige besturende direkteur van Agri SA. Foto geneem deur: Gavin Withers Die landbousakekamer, Agbiz het Hans van der Merwe, vorige besturende direkteur van Agri SA, vereer vir sy uitsonderlike dienste aan georganiseerde landbou in[...]

By Benine Ackermann|13th June 2016|Categories: News|Tags: , , , |

Die Suid-Afrikaanse landboubedryf bly in ‘n resessie

Die eerste kwartaal se BBP- (Bruto Binnelandse Produk) -syfers wat deur Statistiek Suid-Afrika vrygestel is, is erger as die markverwagtinge. Die kwartaal-tot-kwartaal-syfers toon ‘n inkrimping van -1,2% as gevolg van verswakte ekonomiese bedywighede in die mynbou-, elektrisiteit-, vervoer- en landbousektor. Die landbousektor bly in ‘n resessie en dis gegrond[...]

By Benine Ackermann|9th June 2016|Categories: News|Tags: , , , , , , |

R12 miljard benodig vir droogtehulp vanaf regering

Boere benodig dringend hulp van die regering. “Die landbousektor benodig R12-miljard van die regering oor drie jaar om te herstel na die droogte,” sê AgriSA.Die voorsitter van AgriSA, Johannes Möller sê boere verloor hulle grond en plaaswerkers hulle werk. Die ondersteuning vanaf die regering sal gebruik word om kommersiële[...]

By Benine Ackermann|3rd March 2016|Categories: News|Tags: , , |

Droogteplanne

Suid-Afrika beleef tans ‘n nasionale ramp met betrekking tot die droogte. Volgens die Nasionale Rampbestuurswet van 2002 moet die hele land tot rampgebied verklaar word wanneer meer as een provinsie tot rampgebied verklaar is. Dit beteken dat Suid-Afrika tans ’n nasionale ramp beleef. “Hierdie is ‘n ernstige situasie wat[...]

By Annemarie Bremner|9th January 2016|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top