resessie
Landbousektor groei met meer as 22%
Die Suid-Afrikaanse landboubedryf was nie aandadig aan die resessie waarin die land hom tans begeef nie, en TLU SA wil die hele landboubedryf en alle boere gelukwens met die prestasie om die landbousektor te laat groei met meer as 22%, terwyl dit met die res van die land sleg[...]
Die Suid-Afrikaanse landboubedryf bly in ‘n resessie
Die eerste kwartaal se BBP- (Bruto Binnelandse Produk) -syfers wat deur Statistiek Suid-Afrika vrygestel is, is erger as die markverwagtinge. Die kwartaal-tot-kwartaal-syfers toon ‘n inkrimping van -1,2% as gevolg van verswakte ekonomiese bedywighede in die mynbou-, elektrisiteit-, vervoer- en landbousektor. Die landbousektor bly in ‘n resessie en dis gegrond[...]