AgBiz
Taakspan sal droogtehulp ondersoek
Die belangrikste belanghebbendes in georganiseerde landbou, georganiseerde agribesigheid, die banksektor en regeringsinstellings het op 10 November 2015 vergader om die impak van die vinnig-verswakkende droogtesituasie in Suid-Afrika op die breƫ landbousektor en voedselsekerheid te bespreek. Dit is duidelik dat die droogtesituasie nie beperk is tot Suid-Afrika nie maar wel[...]