Hulpbronbestuur Videos
Algar bring veehanteringstoerusting na NAMPO Kaap
Algar Veehanteringstoerusting is welbekend vir gehalte veehanteringstoerusting wat veeboer maklik maak. Hulle wye reeks produkte verseker dat beide mens en dier veilig is wanneer daar met die diere gewerk word. Charlotte Esterhuizen van Algar vertel dat daaar weer groot opgewondenheid geheers het om die Kaapse inwoners by Kaap NAMPO[...]
Haelkanon vs Knittex net
Kan jou haelnette swaar weer soos hael weerstaan? Knittex se nette kan! Die haelkanon toets is self deur Knittex se span kundiges ontwerp, want geen masjien kon toets wat hulle wou sien nie: Kan Knittex se nette die groot, swaar haelkorrels wat teen ‘n stinkspoed val oorleef? Die toets[...]
Knittex se landbounet hou! En dit leer ook nie | Barstoets
Knittex-gehalte beteken dat nette taai is! Die hoë standaarde waaraan die nette moet voldoen om ‘n sterk net te wees word verseker deur ‘n reeks strawwe toetse. Een van hierdie is die bars toets. Die bars toets is ontwerp om die deurdringbaarheid van die net te beoordeel. Hoe hoër[...]
Hoe sterk is Knittex-sterk? Die treksterkte toets wys!
Wanneer jy soek na kwaliteit landbounette, dan is daar verskeie kenmerke wat jy in ag moet neem. Een hiervan is die rekbaarheid van die materiaal. Die nette moet sterk genoeg wees om ‘n swaar lading te kan hanteer en buigsaam genoeg om nie te skeur nie. Om hierdie standaard[...]
ProagriMedia se wiele met trots geborg deur Mahindra Alberton | Mahindra Scorpio-N
Mahindra Alberton, ook bekend as Raceview Motors, het vervoer vir die ProagriMedia-span moontlik gemaak. Danksy hulle kan die span deur die land reis om die boere te ontmoet wat die ruggraat van Suid-Afrikaanse Landbou is. Met die nuwe Scorpio-N sal die aanpak van ruwe terrein 'n briesie wees. Die[...]