Knittex kwaliteit

Knittex handhaaf deurlopende kwaliteit met die smeltvloei-toets

Knittex verseker kwaliteit in hulle produkte deur te verseker die regte kwaliteit plastiek toe te pas. Die smeltvloeitoets se doel is om te bepaal dat die gehalte van die HDPE wa tin die vervaardiging van skadunette gebruik word presies is. Omdat hierdie roumateriaal bydra tot die sterkte en bestandheid[...]

By Specialist Writer|29th November 2023|Categories: Videos|Tags: , , |

Haelkanon vs Knittex net

Kan jou haelnette swaar weer soos hael weerstaan? Knittex se nette kan! Die haelkanon toets is self deur Knittex se span kundiges ontwerp, want geen masjien kon toets wat hulle wou sien nie: Kan Knittex se nette die groot, swaar haelkorrels wat teen ‘n stinkspoed val oorleef? Die toets[...]

Knittex se landbounet hou! En dit leer ook nie | Barstoets

Knittex-gehalte beteken dat nette taai is! Die hoë standaarde waaraan die nette moet voldoen om ‘n sterk net te wees word verseker deur ‘n reeks strawwe toetse. Een van hierdie is die bars toets. Die bars toets is ontwerp om die deurdringbaarheid van die net te beoordeel. Hoe hoër[...]

Hoe sterk is Knittex-sterk? Die treksterkte toets wys!

Wanneer jy soek na kwaliteit landbounette, dan is daar verskeie kenmerke wat jy in ag moet neem. Een hiervan is die rekbaarheid van die materiaal. Die nette moet sterk genoeg wees om ‘n swaar lading te kan hanteer en buigsaam genoeg om nie te skeur nie. Om hierdie standaard[...]

0
Go to Top