Hulpbronbestuur Videos
VIDEO – Magnum Kluise: ‘n Kluis vir elke doel
Wat is ‘n huis sonder ‘n kluis? Die meeste huiseienaars in Suid-Afrika, hetsy in stede of op plase, het vuurwapens wat volgens wet veilig in ‘n kluis bewaar moet word. Te dikwels word berig hoe onskuldige mense wreed met hulle eie vuurwapens aangeval word deur inbrekers wat enigiets buit[...]
VIDEO: DamIt hou jou damwater waar dit hoort
Wat gebeur as jou dam lek? Dan kort jy DamIt™ Dam Sealer. DamIt™ is reeds van 2016 af op Suid-Afrikaanse rakke, maar werk al van 2006 i ander lande. DamIt™ is ‘n maklike, bekostigbare en permanente oplossing om jou dam moeiteloos te seël. DamIt™ Dam Sealer is 'n gevorderde,[...]
Optimaliseer jou energieverbruik met Averge Technologies
Gerrit Meyer, Aard-, stroom- en beligtingsbeskermingsbestuurder by Averge Technologies, verduidelik dat die grootste voordeel van sonkragtegnologie is dat die son weer sal opkom, dag na dag. Sonkragtegnologie kan duur wees, maar daar is goeie nuus! Met die groeiende vraag na sonkrag wêreldwyd, begin die prys meer bekostigbaar word. “Jy[...]
BKB Boedelveiling te Frankfort het hierdie Claas stroper beskikbaar
Op bevel van die eksekuteur van die boedel van oorlede HBEH Herrmann, word die volgende te koop aangebied op Woensdag, 11 Oktober 2023 om 11:00 vm. te Fortress, Frankfort. Hierdie Claas Trion 710 is basies nuut. Die stroper het net 124 enjin-ure op die klok, waarvan 79 ook drom-ure[...]
BKB Frankfort nooi jou uit na hierdie boedelveiling
Op bevel van die eksekuteur van die boedel van oorlede HBEH Herrmann, word die volgende te koop aangebied op Woensdag, 11 Oktober 2023 om 11:00 vm. te Fortress, Frankfort. Dit is die geleentheid waarvoor jy gewag het! As jy belangstel om tweedehandse toerusting te koop wat in 'n uitstekende[...]