Hernubare energie

Optimaliseer jou energieverbruik met Averge Technologies

Gerrit Meyer, Aard-, stroom- en beligtingsbeskermingsbestuurder by Averge Technologies, verduidelik dat die grootste voordeel van sonkragtegnologie is dat die son weer sal opkom, dag na dag. Sonkragtegnologie kan duur wees, maar daar is goeie nuus! Met die groeiende vraag na sonkrag wêreldwyd, begin die prys meer bekostigbaar word. “Jy[...]

By Specialist Writer|27th September 2023|Categories: Hulpbronbestuur Videos, Video's|Tags: , , |

Kragdag bied nuwe antwoorde vir selfdoen

KragDag is meer as net ՚n blote ekspo; dit is ՚n beweging wat mense aanspoor om saam te werk om ՚n toekoms te skep waar ons nie net oorleef nie, maar waar ons kan floreer. In die veertiende jaar van sy bestaan konsentreer KragDag sterk op hernubare energie, volhoubare[...]

By Natasha Pansegrouw|14th September 2023|Categories: Artikels, Nuus|Tags: , , , , , |

Slaggate van hernubare energie

Inus Dreckmeyr, besturende direkteur en stigter van Netshield (Pty), het by Solidariteit KragDag oor die slaggate van hernubare energie gepraat aangesien al hoe meer mense onafhanklik vanaf Eskom wil begin leef. Inus ontwerp al vir die laaste 15 jaar gesofistikeerde hernubare energiestelsels vir afgeleë areas waar daar nie kraginfrastruktuur[...]

By Benine Ackermann|22nd June 2016|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top