Categories: Hulpbronbestuur Videos, Video's, VideosPublished On: 3rd June 2025

VIDEO – Magnum Kluise: ‘n Kluis vir elke doel

By 0 min read
98 words

Magnum Safes

Wat is ‘n huis sonder ‘n kluis? Die meeste huiseienaars in Suid-Afrika, hetsy in stede of op plase, het vuurwapens wat volgens wet veilig in ‘n kluis bewaar moet word.

Te dikwels word berig hoe onskuldige mense wreed met hulle eie vuurwapens aangeval word deur inbrekers wat enigiets buit waarop hulle hulle hande kan lê. In ‘n veranderende wêreld waar niks en niemand veilig is nie, bied Magnum Kluise se wye reeks kluise die nodige gemoedsrus teen bekostigbare pryse.

Hulle was ook by vanjaar se NAMPO en wys hulle verskillende kluise.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0