BKB Frankfort nooi jou uit na hierdie boedelveiling

Boedelveiling Uitnodiging Thumbnail
Op bevel van die eksekuteur van die boedel van oorlede HBEH Herrmann, word die volgende te koop aangebied op Woensdag, 11 Oktober 2023 om 11:00 vm. te Fortress, Frankfort.
Dit is die geleentheid waarvoor jy gewag het! As jy belangstel om tweedehandse toerusting te koop wat in ‘n uitstekende toestand is, merk die datum in jou kalender.
Op aanbod:
- Trekkers
- Voertuie
- Vragmotors en sleepwaens
- Onkruidspuite
- Stropers met tafels
- Planters
- Grondbewerkingstoerusting
- Kuilvoer maak toerusting
- En ander plaasimplemente
Navrae:
Marnus Becker by (+27) 82 873 2002
Guillaume Strydom (Plaasbestuurder) by (+27) 82 775 1726
Afslaer: Jan Mostert by (+27) 83 306 8408
BKB, Frankfort by (+27) 58 813 1071
As jy jou veiling wil bemark kontak:
Lynette van Tonder – 074 694 4422 – lynette@agri4all.com
Tiny Smith – 082 698 3353 – tiny@agri4all.com
Om meer uit te vind, kyk na hierdie veiling op Agri4all.com:
https://agri4all.com/product/algehele-uitverkoping-plaastoerusting-11-oktober-2023-om-11-00-frankfort-south-africa