Raceview Motors
Majestic, magnificent, masculine: Mahindra Scorpio-N
Imagine this: dirt roads, rocks flying, dust clouds … and the powerful roar of a Mahindra engine echoing through it all. This can be your reality if you choose Mahindra. No road is too much of a challenge for this mighty vehicle. During a recent visit to Botswana, ProAgri[...]
Kry die veiligste passasiersvoertuig by Mahindra Alberton
As jy nog nie weet dat die Mahindra XUV300 as een van die veiligste motors in Afrika benoem is nie, dan is dit nou die tyd om jou ore te spits. Dié besonderse prestasie is in 2021 aangekondig en het reeds gelei tot talle verkope van die motor. Die[...]
Raceview Motors veel meer as net motors
Om ՚n motorhandelaar te wees gaan oor veel meer as motors koop en verkoop. Dit gaan daaroor om ՚n aandeel hê in ՚n gesin se lewe, om deel te wees van die oplossing om geliefdes bymekaar te bring en om ekonomiese sukses moontlik te maak – alles deur vervoer.[...]
Mahindra Alberton nooi boere: Kom kyk na ons gesinsmotors
Goeie nuus vir alle wielegebruikers in Suid-Afrika is dat Mahindra ook passasiersvoertuie vir huisgesinne verskaf. Mahindra se reeks bakkies het hulleself al deeglik op plase en elders bewys as geharde werkesels wat kersvashou by enige ander handelsnaam. Nou vind die motorvervaardiger se passasiersvoertuie ook ՚n tuiste by Suid-Afrikaanse gesinne.[...]
ProagriMedia se wiele met trots geborg deur Mahindra Alberton | Mahindra Scorpio-N
Mahindra Alberton, ook bekend as Raceview Motors, het vervoer vir die ProagriMedia-span moontlik gemaak. Danksy hulle kan die span deur die land reis om die boere te ontmoet wat die ruggraat van Suid-Afrikaanse Landbou is. Met die nuwe Scorpio-N sal die aanpak van ruwe terrein 'n briesie wees. Die[...]