Veehanteringsgeriewe

Tal-Tec vier 50 jaar van vernuwende veehanteringstoerusting by NAMPO 2025

Tal-Tec vier nie net hul 50ste bestaansjaar nie, maar ook hulle 30ste deelname aan NAMPO, Suid-Afrika se grootste landbouskou. Hierdie mylpale beklemtoon Tal-Tec se volgehoue toewyding aan die ontwikkeling van robuuste, doeltreffende en kostedoeltreffende veehanteringstoerusting vir die plaaslike en internasionale mark. Tal-Tec is in die vroeë 1970's gestig deur[...]

Gallagher maak drukbeweiding vinnig en maklik

Drukbeweiding is ‘n doeltreffende en vernuwende manier vir boere om die gesondheid van hulle diere en hulle weiding te beheer. Met Gallagher Animal Management se drukbeweidingspakette kan enige boer nou drukbeweiding in ‘n japtrap op sy plaas toepas. Drukbeweiding vind plaas wanneer die diere wei op ‘n strook weiding[...]

Steel Tube and Pipe Profiles het bulsterk beeskrale

‘n Mens kan Steel Tube and Pipe Profiles se verskuifbare beeskrale net op een manier beskryf: bulsterk! Die maatskappy het aan alles gedink wanneer dit kom by die veilige hantering van jou beeste. Benewens beeskraalpanele vervaardig hulle ook selflaaiers, baalringe, weegkratte, lyfklampe, nekklampe, laaibanke en vele meer. Steel Tube[...]

By Natasha Pretorius|23rd July 2024|Categories: Veehanteringsgeriewe|Tags: , , |

Ontdek topgehalte veehanteringstoerusting by NAMPO 2024 met Algar IND BK

Is jy gereed om jou veehanteringservaring na die volgende vlak te verhef? Kyk nie verder as Algar IND BK nie! Ons is verheug om ons teenwoordigheid by NAMPO 2024 in Bothaville aan te kondig, waar ons na Standplaas F32 verskuif het. Sluit by ons aan by hierdie gesogte geleentheid[...]

Vasgevang in die verlede? Uit met die ou – in met die Gallagher

Moniteer jou vee se prestasie - met weegskale en weegbalke Ons maak die hele weeg- en EID-stelsel vinniger en eenvoudiger as ooit tevore. Bestuur jou vee se gewigte en gewigstoename op 'n eenvoudige, ten volle intuïtiewe raakskerm. Verander die toekoms van boerdery Bestuur weidingspatrone - met bekragtigers Elektriese heinings verg minder[...]

0
Go to Top