Algar Veehantering
Ontdek topgehalte veehanteringstoerusting by NAMPO 2024 met Algar IND BK
Is jy gereed om jou veehanteringservaring na die volgende vlak te verhef? Kyk nie verder as Algar IND BK nie! Ons is verheug om ons teenwoordigheid by NAMPO 2024 in Bothaville aan te kondig, waar ons na Standplaas F32 verskuif het. Sluit by ons aan by hierdie gesogte geleentheid[...]
Algar Veehanteringstoerusting is jou veehanterings-oplossing
Algar Veehanterings Toerusting se top kwaliteit produkte is op die voorpunt van die mark. Met produkte wat deurlopende innoveerende oplossing bied, is Algar trots daarop om die voorkeur handelsnaam van veeprodusente landswyd te wees. Dit is belangrik vir Algar dat beide die boer en die bees veilig is terwyl[...]
Vee is belangrik vir Algar
Algar Veehantering vind vreugde daarin wanneer boere gemaklik met hulle vee kan werk. Carin Nortjé van Algar sê: “Vinnige, doeltreffende hantering van diere is waarop ons produk fokus, met klem op die veiligheid van die boer en sy diere.” Algar neem deel aan die virtuele NAMPO 2020 met die[...]