Nek-en-lyfklamp
Vee is belangrik vir Algar
Algar Veehantering vind vreugde daarin wanneer boere gemaklik met hulle vee kan werk. Carin Nortjé van Algar sê: “Vinnige, doeltreffende hantering van diere is waarop ons produk fokus, met klem op die veiligheid van die boer en sy diere.” Algar neem deel aan die virtuele NAMPO 2020 met die[...]