plasmasnyer
ESAB se kundigheid dryf Suid-Afrikaanse vervaardiging vorentoe
Wanneer dit by sweis-, sny- en vervaardigingstegnologie kom, kan min maatskappye meeding teen die geskiedenis en tegniese kundigheid van ESAB. Die maatskappy is in 1904 deur Oscar Kjellberg gestig, die uitvinder van die wêreld se eerste bedekte sweis-elektrode, en het sedertdien gegroei tot ’n wêreldleier in sweis- en snytoerusting,[...]
Steel Tube and Pipe Profiles het bulsterk beeskrale
‘n Mens kan Steel Tube and Pipe Profiles se verskuifbare beeskrale net op een manier beskryf: bulsterk! Die maatskappy het aan alles gedink wanneer dit kom by die veilige hantering van jou beeste. Benewens beeskraalpanele vervaardig hulle ook selflaaiers, baalringe, weegkratte, lyfklampe, nekklampe, laaibanke en vele meer. Steel Tube[...]
Maak jou veeboerdery maklik met Steel Tube and Pipe se krale
‘n Mens kan Steel Tube and Pipe se verskuifbare beeskrale net op een manier beskryf: bulsterk! Die maatskappy het aan alles gedink wanneer dit kom by die veilige hantering van jou beeste. Benewens beeskraalpanele vervaardig hulle ook selflaaiers, baalringe, weegkratte, lyfklampe, nekklampe, laaibanke en vele meer. Steel Tube and[...]