Staalwerke
ESAB se kundigheid dryf Suid-Afrikaanse vervaardiging vorentoe
Wanneer dit by sweis-, sny- en vervaardigingstegnologie kom, kan min maatskappye meeding teen die geskiedenis en tegniese kundigheid van ESAB. Die maatskappy is in 1904 deur Oscar Kjellberg gestig, die uitvinder van die wêreld se eerste bedekte sweis-elektrode, en het sedertdien gegroei tot ’n wêreldleier in sweis- en snytoerusting,[...]
Van die plaas tot by die silo’s stap Van Zyl Staalwerke die pad saam met jou
Van Zyl Staalwerke het oor die jare heen die reputasie verwerf as ’n betroubare vervaardiger van gehalte landboutoerusting. Met ’n fokus op duursaamheid, doeltreffendheid en praktiese ontwerp spesifiek vir die boer, lewer dié maatskappy oplossings wat uniek aangepas is vir die uitdagende Suid-Afrikaanse omstandighede. Onder hul gewilde produkte tel[...]
Van Zyl Staalwerke: Innoverende oplossings vir die boer
Vir meer as vier dekades staan Van Zyl Staalwerke (VZS Groep) langs die Suid-Afrikaanse boer as ’n betroubare vennoot in landbou-innovasie. Vanuit Reitz in die Oos-Vrystaat het die maatskappy gegroei tot ’n gevestigde naam in die bedryf, bekend vir sy produkte se robuuste ontwerp, praktiese oplossings en toerusting wat[...]
Steel Tube and Pipe Profiles: Vernuwing in veehantering met die top-klas beesweegskaal
Steel Tube and Pipe Profiles het in 2018 begin onder die leiding van Jackie Geldenhuys en Chantel Gouws wat 'n leemte in die mark vir veehanteringstoerusting geïdentifiseer het. Met hulle eie Wagyu-stoetboerdery as agtergrond, het hulle besluit om produkte te vervaardig wat nie net deur verskeie boere nie, maar[...]