Vee en rasse

Op 21 Junie 2023 hou Niekerksrust sy 62ste produksieveiling

Niekerksrust SAVM-stoetery te plaas Niekerksrust in Viljoenkroon, wat deur Jan van Biljon besit en bedryf word, gaan weer ’n veiling aanbied. Op 21 Junie sal hoëgehalte Vleismerino-skape aangebied word, so maak seker dat jy nie die geleentheid laat verbygaan om hierdie merkwaardige genetika te bekom nie. Die 62ste produksieveiling Tyd:[...]

Santa Gertrudis telers ontvang nou Genomiese teelwaardes en al Stamboek se dienste

SA Stamboek en die Santa Gertrudis Beestelersgenootskap van Suid-Afrika kan met trots aankondig dat die eerste Suid-Afrikaanse genomiese teelwaardes vir die ras op 16 Maart 2023 vrygestel is. Dit is slegs die sewende vleisbeesras op die Afrika-kontinent wat die voordeel het om hierdie tegnologie deel te kan maak van[...]

By Specialist Writer|20th March 2023|Categories: Nuus, Vee en rasse|Tags: , , |

Nasionale Bonsmara veiling skitter weereens met mooi rooi diere en rekordpryse

‘n Jaarlikse hoogtepunt op die Bonsmara kalender is die Rooi Ras geleentheid asook die Nasionale Bonsmara veiling. Hierdie twee top geleenthede sorg elke jaar vir baie opwinding onder Bonsmara-liefhebbers. Op 15 Maart 2023 was die jaarlikse Nasionale Bonsmara veiling aangebied te Parys Afridome. ”Om met Bonsmara-beeste te teel is[...]

Winsgewende skaapboerdery deel 17: Suksesvolle binding beperk lamvrektes

Lamoorlewing is grootliks afhanklik van ՚n uitsluitlike band wat kort na geboorte tussen die ooi en lammers gevorm word. Pasgebore lammers moet die geleentheid gegun word om die eerste dag na geboorte onbeperk te suip, want dit sal die band tussen die ooi en lam versterk. Suksesvolle binding tussen[...]

By Specialist Writer|27th February 2023|Categories: Artikels, Vee en rasse|Tags: , , , |
0
Go to Top