Categories: Junie, Landboukalender, Vee en rassePublished On: 3rd April 2023

Op 21 Junie 2023 hou Niekerksrust sy 62ste produksieveiling

By 1 min read
134 words

Screenshot 2023-04-03 131940

Niekerksrust SAVM-stoetery te plaas Niekerksrust in Viljoenkroon, wat deur Jan van Biljon besit en bedryf word, gaan weer ’n veiling aanbied. Op 21 Junie sal hoëgehalte Vleismerino-skape aangebied word, so maak seker dat jy nie die geleentheid laat verbygaan om hierdie merkwaardige genetika te bekom nie.

Die 62ste produksieveiling

Tyd: 11H00

GPS koördinate: S27°9998’ E026°57907’

Op veiling: 117 Vleismerino-skape

  • 5 beproefde stoetramme
  • 12 potentiële stoet ramme
  • 40 geregistreerde ramme
  • 20 ooie met lammers
  • 25 ooie by ram geloop
  • 15 jong ooitjies by ram geloop

Kontak besonderhede:

  • Danie de Wet: 082 778 4537 (BKB)
  • Theuns Barnard: 082 374 2656 (BKB)
  • Karel du Plessis: 082 826 3244 (BKB)
  • Jan van Biljon: 082 781 5210 (Eienaar)
  • Jan Mostert: 083 306 8408 (Afslaer)

As jy jou veiling wil bemark kontak:

Lynette van Tonder – 074 694 4422 – lynette@agri4all.com
Tiny Smith – 082 698 3353 – tiny@agri4all.com

Kliek hier om na die video te kyk op ProagriMedia.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0