Categories: Junie, Landboukalender, Vee en rassePublished On: 3rd April 2023

Sernick Bonsmara se 45ste produksieveiling

By 1 min read
185 words

Sernick 45ste 2 Junie 2023

Nick Serfontein meen: “Die landbou in Suid-Afrika is op ‘n goeie plek.” Kom deel saam in sy optimisme by Sernick Bonsmara se 45ste PRODUKSIEVEILING! Daar gaan TOP GEHALTE Bonsmaras op aanbod wees, Bonsmaras wat enige beesboer se kudde vorentoe sal vat.

Op die 2de Junie 2023 om 11:00 is dit Sernick Bonsmara se 45ste produksieveiling op Liebergstroom net buitekant Edenville in die Vrystaat.

Aanbod: 800 Bonsmaras

  • 60 Stoetbulle
  • 6 Kuddevaars
  • 16 Poena bulle
  • 120 Stoet vroulike diere waaronder 40 Poena’s is (Al die 2020 jaar koeie word aangebied in pare – Koper kies een)
  • 200 Kommersiële vroulike diere.

60 DAE KREDIET word aan goedgekeurde kopers gebied @ PRIMA RENTEKOERS

AANLYN via SwiftVee en MEERKAT

Gratis Aflewering:

  • Alle stoetdiere landswyd.
  • Kommersiële diere wat binne 300km radius is.

Kontak besonderhede:

  • Nick Serfontein : 082 554 7690 ( Sernick Bonsmara)
  • Pieter Booysen : 082 348 0020 ( Sernick Bonsmara)
  • Patrick Sekwatlakwatla: 060 965 5004 ( Sernick Bonsmara)
  • Hennie Snyman: 082 574 3120
  • Johan van der Nest : 082 574 4220 (Afslaer)

Jy is ook welkom om Sernick se BOEREDAG op 1 Mei by te woon. RSVP net hier via Sernick webblad: https://www.sernick.co.za/sernick-events/sernick-group-boeredag/

Besoek:

Facebook: https://www.facebook.com/sernickgroup

Webwerf: https://www.sernick.co.za/

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0