Vee en rasse
Sernick Bonsmara’s behaal goeie pryse op veiling ondanks uitdagings in rooivleisbedryf
Sernick Bonsmara, deel van die Sernick-groep, het hulle 45ste jaarlikse produksieveiling aangebied en Nick Serfontein, voorsitter van die Sernick-groep, sê die veiling het alle verwagtinge oortref. Die omstandighede en tye is moeilik, maar die veilingsresultate het getoon dat kopers 'n blink toekoms vir die rooivleisbedryf in Suid-Afrika sien. 'n[...]
Wit en rooi mooi getooi by Sugar Sale se tweede Brahman-veiling
Vanjaar se Sugar Sale Brahman-veiling het plaasgevind op 6 Mei 2023 by Fire and Wine Arena in Zwavelpoort, Pretoria. Hier staan Dr Paul Pienaar (Bar Circle Brahmane), Wouter van Deventer (Discovery Brahmane) en Burnie Staal (Burnie en Kosike Staal). Dit is die eerste jaar dat beide die[...]
Top genetika op aanbod by Stelena SA Vleismerino-stoet se 16de produksieveiling
As jy ’n boer is wat opsoek is na ’n wit wol skaapras inheems aan Suid-Afrika wat in ’n verskeidenheid omgewingstoestande kan floreer, soek nie verder as die Suid Ramme wat geregistreer is, insluitend dié met stoetpotensiaal. -Afrikaanse vleismerino (SAVM) nie. Hierdie skaapras word geteel vir sy[...]
Syferfontein Bonsmaras bied aan: Die grootste vroulike aanbod van Syferfontein genetika
Syferfontein Bonsmaras se leuse: In ons strewe na perfeksie, is die toonbeeld van wat jaarliks op hulle produksieveiling aangebied word. Op die 22ste Junie 2023, te Plaas Goodlands, Vrede Distrik bied Syferfontein Bonsmaras sowat ‘n 130 SP vroulike diere aan. Die vroulike, vroegryp diere is in verskillende produksie stadia’s[...]
Aandag wolboere: Bestuur jou veekudde beter met die hulp van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV)
Die Nasionale Wolkwekersvereniging van SA (NWKV) se Produksie Adviesdienste gee twee-maandeliks ’n lys van bestuursaksies wat belangrik ge-ag word om wolboere se veekuddes beter te bestuur. Maak kontak met ‘n NWKV provinsiale produksie adviseurs vir advies t.o.v. daardie praktyke wat gefinaliseer moet word binne ’n sekere bestek van twee[...]