Vee en rasse
Greyling Vleismerinos 39ste Produksieveiling
Hier is 'n voorsmakie van van die asemrowende merinoramme wat op die spel sal wees by die jaarlikse produksieveiling wat op 9 Februarie 2023 by Greyling Vleismerinos plaasvind. Die veiling sal by Sun Down Lodge in Aliwal-Noord plaasvind, en die organiseerders hoop om 'n groot aantal potensiële kopers en[...]
Johanri Dormers bied konings van kruisteling op produksieveiling
Volgens Johan Barnard, 'n boer wat skape op sy plaas Spioenkop buite Lindley in die Vrystaat grootmaak, is dit net sinvol om met Dormers te boer. Veral wanneer skape grootmaak vir die boer 'n passie is! Of dit nou stoet- of kommersiële diere is. , hierdie diere kan 'n[...]
Derde proewe van die Vrystaat Jongooiklub: ‘n Dawerende sukses vir plaaslike veeboere
Die boer wat vooruit wil boer en wins wil verdien, moet sorg dat die gehalte van sy produkte beter is as die res. Met hierdie waarheid in gedagte het Theron Swanepoel, Eduard Prinsloo en Dirco Bezuidenhout die Vrystaat Jongooiklub gestig om hierdie doel te bevorder. Theron verduidelik dat hulle[...]
Mooibank Boerdery 17de Produksieveiling: 450 Beefmaster-koeie en -kalwers op aanbod
Op die 17de Januarie 2023 hou Mooibank Boerdery hulle 17de jaarlikse produksieveiling te plaas Langkloof, wat in Wakkerstroom geleë is. Moenie hierdie geleentheid laat verbygaan nie! Die top Beefmaster-koeie en -kalwers wat onder die hamer gaan kom, is geteel deur Jannie en Corneels Greyling, twee boere wat baie trots is[...]
Prima Genetika Brahman-koei breek SA rekord
Dit is nie aldag wat daar ‘n rekord gebreek word nie, en beslis ook nie deur ‘n vroulike dier nie! Prima Genetika se veiling wat op 19 November buite Nylstroom, te Castle de Wildt gehou was, het aandag getrek met stoet diere uit twaalf stoeterye en een gasverkoper van[...]